Try for free

Kletsklas (IEB) Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 & 12/Vorm 4 & 5

Janie de Bruin

Information

  • Publisher
  • ISBN
  • ePub ISBN
  • Hallal Books
  • -
  • -
  • Published at
  • Pressing
  • 2022
  • 1

About this book

Hierdie werkboek is saamgestel volgens IEB-riglyne en ook ingedeel in die verskillende vraestelle en voorgeskrewe mondelinge aktiwiteite. Hierdie indeling maak dit vir die leerder makliker om vir toetse, eksamens, kreatiewe skryfwerk en mondelinge opdragte voor te berei. Baie van die tekste in hierdie werkboek is die werklike kreatiewe skryfwerk wat deur leerders gelewer is. Dit maak dit vir die adolessent meer toeganklik omdat hulle met die styl en inhoud van die teks kan identifiseer. Terselfdertyd dien dit ook as voorbeeld van wat van ʼn addisionele taalleerder verwag kan word. ‘n Gratis onderwysersgids met hulpmiddele is beskikbaar. ‘n Volledige stel taalreëls is in die gids opgeneem. Hierdie reëls kan met die dataprojektor geprojekteer word en ook gefotostateer word. Stuur ‘n e-pos aan janiedebruin@gmail.com vir die onderwysersgids.

Note: Some books are only available in specific countries.

Therefore, always check if your books are available in your country before subscribing by using the search function in the app at buku.app.